Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winks 407

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pier Place, M&B House 4de Vloer 407, , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winks 407 is 'n moderne ateljee-woonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, badkamer, kombuisie en etenstafel. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 en daar is 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is 'n restaurant op die onderste verdieping waar gaste 'n vinnige ontbyt kan nuttig voordat hulle op 'n daguitstappie of na vergaderings gaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Winks 407 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Winks 407
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 16

Jaar gelys 5

Ligging

  • Pier Place, M&B House 4de Vloer 407, , 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winks 407 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pier Place, M&B House 4de Vloer 407, , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bea79228f480cfce69be534f36d6836bf658bbc807e715f2169829c9d61b43f8e9c8b7a3814310e1913cbdb81b6a5bb6375?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Pier Place 4th Floor M&B House 407 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9179913 18.4259347
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem