LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mc Kala Guest House | LekkeSlaap
+15

Mc Kala Guest House

38 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 38 resensies vir Mc Kala Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Erryl K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Hosts, Charl and his wife, kind, friendly, considerate.

Paul V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het ons tydjie by Mc Kala baie geniet. Netjies, skoon en die kinders het die swembad baie geniet. Sal definitief aanbeveel. Baie dankie.

Erryl K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super!

Charl en Ansa is lekker gashere. Die kamers was skoon en gemaklik. Die gastehuis is goed toegerus en veilig. Die winkelsentrum en restaurante is stapafstand. Pryse is redelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Superb!

Charl and Ansa are pleasant hosts. Rooms were clean and comfortable. Guesthouse is well-placed and safe. Shopping centre and restaurants are within walking distance. Prices are well within reason. Erryl and Freda.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Robyn K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die eienaars was baie vriendelik en het al ons benodighede bygekom en meer.

Martie B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en veilige parkering.

Dis 'n skoon en netjiese gastehuis, met veilige parkering en vriendelike mense. Die ligging was ook goed en om in die somer lugreëling te hê, is beslis 'n bonus.

Karin W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Sommer net lekker en alles wat ons nodig gehad het.

Jackie R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R
Gesin met tieners

Ontspanne in 'n rustige buurt naby alles en het baie veilig gevoel in hul netjiese eenhede.

Nadat die hele Kimberley se water die naweek van ons verblyf af was, het die eienaar uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal definitief die gastehuis aanbeveel en dit weer besoek.

Fanie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was middelmatig.

Daar was klein dinge wat aandag nodig het en dan die groot teleurstelling was die kragtoevoer wat gedurende die nag afgegaan het weens te min tyd op die voorafbetaalde meter.

Etienne B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelukkig onaangenaam hierdie keer.

Die gaste in die kamer langsaan het heelnag geraas en gekuier. Ek het die gastehuis probeer skakel maar niemand het geantwoord. Gaste het eers na 4 rustig geword. Ek het dit by eienaar aangemeld. Ons het dus moeg kom slaap en weer moeg opgestaan met geen rus.

Jessica L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker gesellig.

Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang deur Ansa. Sal definitief weer aanbeveel. By gesê die bed was soos om op 'n wolk te slaap!

Petro P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en ruim.

Baie behulpsame gasheer. Het kom uitvind of ons tevrede is. Ons het heerlik geslaap en dit was rustig gedurende die nag. Die ontbyt was heerlik en warm bedien.

Louise D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Diens was uitstekend. Sal beslis weer daar bly.

Ernest V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest V
Gesin met tieners

Sentraal geleë.

Charl was baie behulpsaam en vriendelik om ons tuis te laat voel na 'n lang dag in die motor. Baie netjiese verblyf en 'n lekker swembad om in af te koel. Baie dankie om ons op kort kennisgewing te kon akkommodeer!

Carol C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol C
Gesin met tieners

Well located guest house.

The guest house is well located, parking was a bit of a problem as the gate leading to the room where we were staying was not working, so we couldn't park in front of our unit. It was lovely having a pool. There were four of us, but there were only 3 chairs in the unit, so someone had to sit on the bed when we were eating. The kitchen area is very small and although advertised as self-catering, it is not really equipped for more than just heating up pre-cooked meals. It would have been nice to have a chair and table set outside to eat at. Staff were friendly.

Agnes V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Agnes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too long. Parking a problem, cost is too much.

Parking a problem, couldn't get out, had to call management to find other guest. No basin and no stove, therefore not recommended for more than one night stay.

Boingotlo T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boingotlo T
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay, the place is quiet and warm.

The reception was warm, our stay was lovely and our needs where taken care of, it's indeed a lovely place to stay at. Was with my 10 month old baby and we didn't have any problems with him being around.

Dick V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker uit gerus.

Ons het regtig lekker bly. Die kamer was baie skoon en netjies gewees en het ook alles in gehad wat ons nodig gehad. Ek sal beslis vir Mc Kala Guest House aan beveel en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Charlet V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet V

Vriendelike diens. Netjiese gastehuis.

Vriendelike warm ontvangs. Skoon en netjiese kamers met heerlike ontbyt. Baie dankie, sal julle weer besoek.

Riana P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Saam met vriende

Great gewees.

Goeie waarde vir geld! Baie dankie.

Nico L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het sleg geslaap agv twee skuifhekke van sinkplate gemaak wat heel nag teen ons venster geraas het.

By ons aankoms het die een kussing nie 'n sloop oor gehad nie. Die verskoning was dat hulle sukkel om die wasgoed in die reënweer droog te kry. (Wat van 'n tuimel droeër). Daar was geen teelepels en moes messe gebruik om te roer. Daar was net rooibostee beskikbaar, wat ons nie drink nie. Wanneer jy by die groot hek moet uit klim om dit oop te sluit (in die reën), trap jy in modder.

Annamari K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Daar is niks so lekker soos om tussen vars, skoon lakens in te kruip na heedag in warm kar op pad terug van Kaapse vakansie nie, Carl jou plekkie is beslis 'n lafenis gewees, sal dit aanbeveel vir enige persoon, baie professioneel en niks is te veel moeite nie. Sal beslis weer van jou gebruik maak met ons volgende Kaapse vakanskie.

Susan D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D
Gesin met tieners

Ruim slaapkamer, skoon en netjies.

Opset goed uitgelê, swembad skoon - kinders lekker geswem. Aangename, vriendelike mense, selfs al maak jy hulle 5 uur in die oggend wakker.

Wagner F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wagner F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Ons bly gereeld in verskeie gastehuise en dit was die eerste keer wat ons in die kamer begroet is met 'n inligtings brosjure vol reëls van als wat nie gedoen mag word nie. Nêrens was daar inligting oor Kimberley of aanbevelings van besienswaardighede of enige ander inligting nie. Die kamer en badkamer was nie wat ons verwag het nie met vuil kolle op die beddegoed en 'n badkamer wat aandag kort. Alhoewel 'n ontbyt opsie adverteer word, is dit nie vir ons aangebied nie.

Marietjie Z - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie Z
Gesin met klein kinders

Awesome.

Ons het die vriendelikste ontvangs gehad, baie gerieflike, mooi en netjies verblyf sal verseker weer hier oorbly.

Marga D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon netjies.

Die mense was vriendelik en behulpsaam.

Ina B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Vriendelik gasvry en behulpsaam.

Willemien D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien D
Gesin met tieners

"n Positiewe ervaring met eienaars wat uit hulle pad gaan om 'n uitstekende diens te lewer.

'n Pragtige, skoon gastehuis met 'n baie goeie ligging ten opsigte van besienswaardighede in Kimberley. Die eienaars is vriendelik en gaan uit hulle pad om die verblyf 'n positiewe ervaring te maak.

Liré M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liré M
Gesin met tieners

Vriendelike personeel en rustige omgewing.

Baie sentraal geleë. Naby skole, Mall en hospitaal. Kan regtig aanbeveel.

Maretha P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha P
Gesin met tieners

Warm ontvangs en vriendelike hulp.

Was baie skepties toe ons daar gekom het, aanvanklik oor die ligging. Het nie gedink dit sal so goed afloop soos dit was nie. Die Bestuurder was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan slaap!

Danie M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M
Gesin met klein kinders

Heel gaaf vir 'n aand se oorslaap.

Vir 'n sakereisiger of 'n familie wat deur Kimberley gaan, is Mc Kala Guest House 'n goeie keuse. Die eienaars het moeite gedoen om ons op kort kennisgewing en na-ure te help, en was ook baie hulpvaardig oor besienswaardighede. Goeie oornag-akkommodasie.

Aubrey D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey D
Gesin met tieners

Vriendelik en behulpsaam.

Die kamers was silwerskoon en na aan al die besienswaardighede.

Astrid V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay over for a night.

Nice place, with friendly staff. The room is comfortable, with coffee and tea facilites and a small fridge. Garden with small swimming pool. WiFi only in the garden.

Fred E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre toegeken.

Baie netjies. Sal weer daar bly.

Lisa C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C
Gesin met tieners

Netjies, skoon en gerieflik.

Ontvangs is baie vriendelik en hulpvaardig. Goed geleë. Goeie waarde vir geld. Die een bedlampie het nie gewerk nie. Kombuis is nie voldoende toegerus vir selfsorg nie en daar was nie 'n badmatjie nie. Na die eerste dag is ons skoon, wit handdoeke weggevat en nie weer teruggesit nie.

Justice R - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justice R
Saam met vriende

Brilliant, homely and very receptive.

Arrived very late, well received and settled in nicely. Although the whole City had no water for the weekend, arrangements were made for us to bath and be ready for our business. I would recommend to anyone looking for a chilled and homely stay. You can do anything from there.

Johan B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Besigheidsreis

Baie gerieflike verblyf naby aan alles.

Rustige, heerlike verblyf in goed toegeruste kamers.

Anelia P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelia P
Gesin met tieners

Gaaf en vriendelike diens.

Kort verblyf gedurende Wilde Klawer Rugbytoer. Netjiese akkommodasie. Sal aanbeveel vir reisigers.

Marlize L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Ons het een nag oorgeslaap by Mckala. Die kamers was netjies, skoon en toegerus na verwagting. Diens was vriendelik. Die parkering kan moontlik 'n probleem wees as die gastehuis baie vol sou wees, maar dit is toegesluit en veilig. Die ontbyt was uit die boonste rakke! Jy sal nie by WIMPY wil stop na hierdie bord kos nie! Dankie McKala, ons het lekker gebly.

Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Gasson-straat 10, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4YmEyMDExLTE0NzgtNDhiZS05OTljLTg3N2E0MTVjYjM2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 10 William Gasson Labram 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.7541 24.76349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!