LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by McBains | LekkeSlaap
+54

McBains

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R301, Eerste Tol, Bainskloofpas, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

McBains is op Bainskloofpas se kruin geleë en vorm deel van die geskiedkundige Eerste Tol-nedersetting. Die eiendom bied privaat toegang tot die Witterivier en grens aan die Limietberg Natuurreservaat en Hawekwaberg. Let daarop dat die eienaar saam met sy troeteldiere op die perseel woon.

Verblyf word in 6 individueel versierde kamers en 4 vrystaande houthuise aangebied wat oor die ongerepte perseel versprei is. Die kamers en huise het slaapplek vir 2 tot 11 gaste. Van die eenhede het privaat badkamers en ander deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en flitse saambring.

Die gemeenskaplike kombuis is vir selfsorg toegerus en maaltye kan voorberei word indien dit vooraf bespreek word. Gaste kan in die sitarea met 'n boek ontspan, die kuns in die vertrek van nader bekyk of op die dek sit en die uitsig op die berge of oor die rivier geniet. Daar is ook 'n houtvuur-warmbad, maar hout word nie voorsien nie. Gaste moet dus asb. hulle eie hout vir die warmbad en die braai saambring, of hout kan teen R50 per krat gekoop word.

Ander geriewe by McBains sluit WiFi, trampoliens en hope speelplek vir kinders in. Daar is ’n groot oop veld vir kinders om op te speel en die rivier is slegs 100 m vanaf die eiendom. McBains het ’n rowee terrein en veral kinders word aangemoedig om ten alle tye skoene te dra.

Wellington is die naaste dorpie en sowat 13 km van die instansie af aan die voet van die pas. Ceres, Worcester en Tulbagh is aan die anderkant van die pas.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir McBains
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R301, Eerste Tol, Bainskloofpas, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink McBains het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R301, Eerste Tol, Bainskloofpas, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhZlUMczZiBCY0edelPWZxwRFHDsPs7vTMC16j658ovOZASxFz2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the 301 Eerste Tol 7654 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.616535984127 19.100689182281
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!