15% af Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Ermelo Akkommodasie by McBest Gastehuis | LekkeSlaap
+13
+13

McBest Gastehuis

5 resensies
Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R860 R731 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosalaan 1, Uitbreiding 37, R39 Morgenzonstraat, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

McBest Gastehuis is in die rustige Ermelo, Mpumalanga tussen welige tuine, bome en 'n klein dam geleë. Die gastehuis is naby aan restaurante, winkelsentrums en oefengeriewe geleë, maar is steeds lekker stil en afgesonder. McBest Gastehuis is die verwesenliking van bekoorlike sjarme, aandagtige diens en moderne geriewe.

Die gastekamers is ruim en uniek, en het elkeen 'n en suite-badkamer. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, elektriese komberse en 'n verwarmer teen die muur in elke kamer.

'n Engelse of Kontinentale ontbyt is beskikbaar en aandete kan op versoek bedien word. Daar is sitplek vir 50 gaste in die stylvolle eetkamer en die kroeg is ten volle gelisensieerd.

Sekuriteit is 24 uur per dag beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien. Die gastehuis is ook ingerig vir konferensies, slypskole, vergaderings, troues, partytjies en ander geleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir McBest Gastehuis
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Mimosalaan 1, Uitbreiding 37, R39 Morgenzonstraat, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink McBest Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R860
Vanaf R731
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
was R860
Vanaf R731
per nag (vir 2 persone)
was R860
Vanaf R731
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosalaan 1, Uitbreiding 37, R39 Morgenzonstraat, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYjkzMTk3LWJmOGItNDljZi1iNzY0LTBmYThhYzI1MTk3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R860, nou Vanaf R731  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 1 Mimosa Avenue, Ext 37 R39 Morgenzon Road 2350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.532285586173 29.96093296394
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za