Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McGregor Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir McGregor Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Viljoen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen V

Ek en my ouers het die verblyf geniet.

Dit was die perfekte wegbreek van die "rat race". Dit was heerlik om op die stoep te sit met 'n boek en 'n varsgebakte brood van Café 51. My hondjie ('n pug) het gedink die tuin is die hemel. Daar is interessante plekkies in die hoofstraat, alles binne 'n kort stapafstand. Die cottage is pragtig binne - die gasheer het duidelik baie moeite gedoen om dit lekker en gemaklik te maak.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus E
Gesin met klein kinders

Gerieflike location, en goeie self catering toegeruste eenheid.

Heerlike huis, als wat jy nodig het en naby aan die hoofstraat met restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gc S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gc S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Baie lekker! Baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M
Saam met vriende

Pragtige huisie met 'n wonderlike gasheer.

Die McGregor Cottage is 'n pragtige huisie met 'n mooi tuin en 'n heerlike stoep om op te kuier. Wat werklik hierdie kuier besonders lekker gemaak het, was die gasheer wat baie moeite gedoen het om ons welkom te laat voel. Ek sal die plekkie hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McGregor Cottage se terugvoer

Liewe Mariska,
Baie dankie vir die wonderlike resensie!
Ek is so, so bly om te weet dat jy jou verblyf geniet het.
Veilige reis, vriendelik groete, W

McGregor Cottage
Idealette G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idealette G
Gesin met klein kinders

Very nice house.

Beautiful little house, gorgeous garden with an extremely modern kitchen and house trimmings. The host was wonderful. I would highly recommend this property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McGregor Cottage se terugvoer

Many, many thanks for the review.
It's an absolute pleasure to have shared the space with you.
Looking forward to your next booking.
Regards

McGregor Cottage
Alet M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet M
Gesin met tieners

Pragtige kothuis.

Die huis is ongelooflik mooi en daar is alles wat nodig is vir 'n perfekte naweek. Ons sal beslis weer daar bly. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McGregor Cottage se terugvoer

Liewe Alet,
Baie dankie vir 'n pragtige resensie.
Ek waardeer dit.
Ons sien uit daarna om u in die toekoms te huisves.
Ps: Die motorafdak gaan hierdie week op.
Groete, W

McGregor Cottage
Anzette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

McGregor Cottage was baie goed ingerig en perfekte ligging vir stap na die restaurante.

Heerlike, rustige atmosfeer en kan dit aanbeveel! Die Cottage is smaakvol gemeubileer en alles wat nodig is, is beskikbaar in die kombuis! Lekker beddegoed en handdoeke. Die kuier op die stoep met 'n glas wyn en uitsig oor die mooi tuin en berge was waar ons die meeste tyd deurgebring het. Het heerlike brood en kaas gekoop by 51, is saam met die wyn van Lords wines geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McGregor Cottage se terugvoer

Baie, baie dankie vir die resensie.
Dit is 'n absolute plesier om die spasie met jou te deel.
Sien uit na jou volgende bespreking !
Groete

McGregor Cottage
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 36, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8eb1ebe8c9f346b3739adc6d3592935bb94bdcd64d12c4d8bf1be0741bb0e35c57e64ab7a8b1410dc7f76c7925d1701871a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 36 Church Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.949711572102 19.829248638014
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem