McLaren Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

McLaren Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamerkothuis op 'n woonerf in 'n rustige omgewing in De Kelders. Dié verblyf is stapafstand vanaf die see en 'n klein gerieflikheidswinkel.

Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort oor die bad. Daar is ook 'n oopplan-kombuisie, -leefarea en -eetarea. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oondjie, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n sitkamerarea. Die kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n tuintjie. Inligting oor die omgewing word in ' n inligtingsbrosjure voorsien in die kothuis.

Slaapplek

'n Bespreking by McLaren Self-catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na McLaren Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false