Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLaren Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir McLaren Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andre S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies beveel die plek aan.

Gansbaai is 'n baie mooi plek en baie walvisse gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy H
Saam met vriende

Lovely place.

Lovely place, safe and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moegamat Sedick C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moegamat Sedick C
Gesin met klein kinders

Disappointing.

Showered in cold water due to shower not adjusting. Mini oven couldn't be used. Dirty and rusty. Due to the mattress being an old spring one, I did not have a comfortable sleep. WiFi worked okay and the place is spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

The house was gorgeous, beds comfortable and everything you needed was there. Host very helpful and friendly. Only problem was the shower which we battled to get to the correct temperature. All in all lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Valerie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en baie netjies en skoon.

Dit was so lekker om 'n plek te kry op kort kennisgewing, en dit was bekostigbaar. Dit was skoon en netjies en ons was vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H
Saam met vriende

Baie vriendelik gasvrou. Was altyd gou om te help.

Die eienaars was net om die draai en was gou by as ons iets wou weet of iets nodig gehad het. Die plek is goed geleë en mens gaan soontoe om te rus. Ons het 5 dae net niks gedoen nie. Die WiFi was goed en die TV kyk was ’n fees. ’n Lekker wegbreekplekkie vir ’n paartjie, dink ek. Ek was saam met my kinders en dit was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rechel F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rechel F
Saam met vriende

McLaren was a really nice place to stay in and enjoy our little holiday.

A safe area, walking distance from the sea, the house was very spacious. We really enjoyed staying there. The people of the house were very nice and very quick to assist. They were not in our space the whole time, we appreciated that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V

It was basically to sleep for the night.

Mosquitoes ate us alive. There was loadshedding, no LED lights, only candles which is too dangerous to fall asleep while burning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was basies net om vir die aand oor te slaap.

Die muskiete het ons lewendig opgeëet. Daar was beurtkrag, geen ligte, slegs kerse, wat te gevaarlik is vir as jy aan die slaap raak terwyl dit brand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en skoon!

Leigh het ons ontvang en was baie gasvry! Verblyf was skoon en veilig en lekker cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coby S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coby S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het die akkommodasie geniet.

Dit was nie die laaste keer dat jy my gesig sal sien nie - ek sal my vriende aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld.

Vriendelik ontvang deur Jurie. Was netjies, skoon. Alles wat ek nodig gehad was daar. Prys pas my sak. Baie veilig gevoel. Gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenovan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenovan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was heel aangenaam.

Area is baie mooi, veilig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elton A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton A
Gesin met klein kinders

Was baie rustig.

Vir 'n rustige, privaat verblyf dan is dit die plek om na te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik, en genoeg ruimte.

Ek en my gesin het baie tuis gevoel. asook baie veilig. Ons sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetty S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty S
Gesin met klein kinders

Goeie ervaring.

Vriendelik ontvang. Aangename, netjiese en skoon verblyf. Lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geriewe voldoen aan verwagtinge.

Rustige atmosfeer met voldoende geriewe en spasie om rustig te ontspan na bedrywige dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J
Gesin met tieners

Baie netjies. Voorwaar waarde vir geld.

Nogmaals dankie. Ons kan met vrymoedigheid McLaren ten sterkste aanbeveel. Ons het Gansbaai en omgewing baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 129, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5210f822b7788ea1a16c8ebe9766c6bba254ef8ed3298a4d8daf4d85947876d884d1ca09520f35b122c48cdea3e63104dfaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 129 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.563231219354 19.358285301112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem