LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by McLouds Studio | LekkeSlaap
+31

McLouds Studio

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R690 R552 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

McLouds Studio is 'n romantiese eenheid wat ideaal is vir 'n paartjie wat bietjie wil wegbreek om hulle batterye te herlaai of 'n spesiale geleentheid soos 'n wittebrood of huweliksherdenking wil vier.

Dit is net 300 m (5 minute) van die see af en ook stapafstand na al die geriewe soos winkelsentrums, restaurante, besienswaardighede en doendinge.

Dié selfsorg-ateljeewoonstel is op 'n woonperseel geleë en het 'n oopplan-ontwerp, 'n koningingrootte-hemelbed, 'n kombuisie, 'n stort, aparte toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie, breekware, eetgerei en 'n ketel. Komplimentêre koffie, tee, suiker en melk word aan die gaste verskaf.

Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Die ateljee het sy eie klein privaat patio met braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig agter 'n deur met toegangbeheer.

Die ateljee grens aan die hoofhuis en het 'n aparte, privaat ingang via die motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by McLouds Studio sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir McLouds Studio
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink McLouds Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R690
Vanaf R552
per nag (plek vir 2)
was R690
Vanaf R552
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADYoXzPngNJySPQZL0nc9DA31cSPyak0LjsUu0q8JQDVbb9GkmZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R690, nou Vanaf R552  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 16 Scholtz Street Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.119017680245 18.832966832541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!