Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Me Gustas Tu

Comoda
Vanaf R1 150
R1 150 R633
per eenheid
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid het 1 slaapkamer en slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die kamer. Linne en badhanddoeke word voorsien en 'n ekstra matras is beskikbaar vir 'n kind. Die kamer bied direkte toegang tot die stoep wat weer na die swembad lei. Braaigeriewe is beskikbaar in die tuin area . Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV met die vol DStv-pakket het. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Gaste moet stil wees na 22:00
Respekteer medegaste en bure se teenwoordigheid.
Reg van toegang voorbehou, geen addisionele gaste sal toegelaat word in die wooneenhede soos ooreengekom met die eienaar.
Geen partytjies of luidrugtige musiek word toegelaat nie.
Tydens beurtkragfases is beide eenhede toegerus met herlaaibare ligte, 'n enkelplaatgasstoof en 'n Superfly Mini DC UPS vir WiFi.


Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Espaciosa
Vanaf R1 350
R1 350 R743
per eenheid
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid het 2 en suite-slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien en 'n ekstra matras is beskikbaar vir 'n kind. Die kamer bied direkte toegang tot die stoep wat weer na die swembad lei. Braaigeriewe is beskikbaar in die tuin area. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV met die vol DStv-pakket het. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie.
Gaste moet stil wees na 22:00
Respekteer medegaste en bure se teenwoordigheid.
Reg van toegang voorbehou, geen addisionele gaste sal toegelaat word in die wooneenhede soos ooreengekom met die eienaar.
Geen partytjies of luidrugtige musiek word toegelaat nie.
Tydens beurtkragfases is beide eenhede toegerus met herlaaibare ligte, 'n enkelplaatgasstoof en 'n Superfly Mini DC UPS vir WiFi.


Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 150
R1 150 R633
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wightman-straat 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c64f6a26093e80700df378394461043b51816aa4a5aa6d61f9ecdcec159603cb81bd1535ddeccbc8f2ebe7a29262ec6e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 26 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.0957022 18.0345348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem