Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meadow Lane Country Cottages

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 77 resensies vir Meadow Lane Country Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacques En Lynette P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques En Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gebly in die Love Cottage. Die huisie is mooi en netjies en geleë in die natuur. Ek sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonette L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesige blyplek in die berge.

Pragtige omgewing met gerieflike blyplek. Maklik om te arriveer en tuis te raak. Warm kaggel en gasgeriewe as Eskom afgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert En Anelia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Anelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie-afsluiting.

Ons was aangenaam verras. Pragtige akkommodasie en omgewing was ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek.

Fantastiese plek om te gaan ontspan!. Die verblyf was baie netjies en groot - ons was bederf met 'n houtkaggeltjie - dankie. Die huis was baie privaat en ons bus het veilige parkering gehad. Dankie Lesley vir die geleentheid dat ons by jul plekkie kon oornag. Dis asemrowend mooi met die rivier en bome wat die skilderprentjie afgerond het. Sal beslis weer daar kom kuier, maar net langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet area.

Was upgraded free of charge and had an awesome, well-rested time at this facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionett H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionett H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Note cell signal very bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annekie Z - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig - net die natuur en stilte.

Heerlike, rustige plek om te ontspan. Skoon akkommodasie en heerlike kaggel. Lekker visgevang en gestap. Sal beslis weer gaan kuier en die kinders en kleinkinders saamvat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, Lesley is very accommodating, friendly. Best establishment we stayed at for a long time, will be back!

Grounds were immaculate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre And Lee P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre And Lee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

As advertised and more. Tranquil setting, with all utensils to ensure a very comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing retreat.

We had a wonderful stay. Very relaxing, peaceful. Clean, tidy, efficient. Definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H
Saam met vriende

Lovely scenery.

Lovely scenery and simple, effective accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway in the Drakensberg.

Lovely clean, well appointed cottage in a beautifully well maintained environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanri M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lieflik gewees, baie stil.

Voel baie uitgerus, voel of mens tussen die berge slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met uitstekende diens.

Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjies en vriendelike verblyf.

Die eienaar is hulpvaardig en die Meadow Lane is pragtig - mooiste herfskleure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The epitome of excellence.

Our stay was a joyful experience and Lesley is a host of the highest caliber. Every effort was made to make us comfortable whilst respecting our privacy at the same time. I recommend a stay here for all visiting this beautiful part of the world. The setting is lovely and well kept. It is certainly worth many more visits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename verblyf in 'n pragtige omgewing.

Netjiese, goed toegeruste blyplek wat ons met vrymoedigheid kan aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike huis-weg-van-jou-huis verblyf!

Heerlike huisie omring deur bome en baie voels. Genoeg stapruimte. Plaasgevoel. Naby Sanipas indien jy die pas wil ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claas P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claas P
Saam met vriende

Oornagverblyf om Sani Pas roete te ry.

Die verblyf is netjies, goed geleë en waarde vir geld. Beveel dit beslis aan. Sal weer hier oorbly, die gasvryheid is van uitstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas B
Saam met vriende

The place is tranquil and amazing. Meadow Lane Country Cottages will definitely be seeing us (and me) again. 2022, we will be booking a larger crowd.

The only reason for the 4 star on cleanliness is not that the place wasn't clean. It was up to standard (in terms of price, etc.) but that the paint in the bathroom of our cottage was coming off and there were patches of mould on the wall from the water/shower mist. Company was great. People were great (we didn't see anyone). Location was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilana M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana M
Gesin met tieners

Awesome, stunning views, a piece of heaven on earth.

We simply adored it. Would love to go there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese, pragtige uitsigte, 'n stukkie hemel op aarde.

Ons was eenvoudig mal oor dit. Sal baie graag weer daar wil gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keasha L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, delightful, tranquil home away from home.

We only had the opportunity to stay one night, but it was certainly worth it. Absolutely delightful and very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L
Enkelreisiger

Tranquil and safe.

Really enjoyed our stay. The cottage was upmarket and clean, well equipped. Already telling my friends about it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en veilig.

Ons verblyf het ons regtig geniet. Die kothuis was luuks en skoon, goed toegerus. Ek vertel klaar my vriende daarvan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P
Gesin met tieners

Had a delightful stay.

We really enjoyed our stay. Well situated for exploring the area. The fishing was fun in the well stocked dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet surrounds.

A super stay in a quiet relaxing environment away from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regardt B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really, really enjoyed our stay. Would recommend to anyone.

The cottage that we have booked was really clean and you could see that a lot of effort and thought went into creating the cottage. Owners would go out of their way to make sure that you are comfortable. Just a really lovely place to get far away from the rush of the city life. Thank you Meadow Lane, we had a lovely stay. Will book with you again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi P
Gesin met tieners

Awesome.

Will definitely go back there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Sal beslis weer soontoe gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Saam met vriende

Tranquil surroundings and newly renovated unit (Love Cottage).

Tranquil surroundings and well maintained property. Our cottage (Love) was beautifully renovated with spacious porch to have a lekker braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie netjies.

Die diens is uitsonderlik. Het in die Faith Cottage gebly. Ongelooflik netjies. Klein detail wat die groot verskille maak. Die omgewing is absolute stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlik 'n plek waar jou siel jou liggaam kan inhaal.

Perfek geleë, pragtig, rustig en stil. En die baarshengel is lekker ontspannend as jy iets soek om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip T
Saam met vriende

Net wat nodig is om weg te kom van die gejaagde lewe.

Rustig. Netjies en skoon. Goeie basis om die omgewing vanaf te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Love Cottage is pragtig en het 'n romantiese atmosfeer. Jy voel asof jy op 'n plaas is met die poue, beeste, perde en voëls. Lesley gaan uit haar pad uit om jou verblyf spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie K
Gesin met klein kinders

Sal weer gaan.

Sal weer gaan. Baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustig.

Dit was baie rustig en die plekkie waar ons gebly het was netjies en skoon. Die mense wat daar werk was almal baie gaaf. 'n Baie lekker wegbreek van die stad se lawaai en veilig vir die kinders om rond te hardloop en hulself te geniet. In die aande kan jy voor die kaggel sit en hulle het goeie verskeidenheid van DVD's wat jy kan kies terwyl jou bed warm word deur die verwarmerkomberse wat hulle op die beddens gesit het. Dit is so stil in die aande, jy hoor nie kriek of voël nie. In die oggend word jy vriendelik gegroet deur al die verskillende voëls, selfs die poue wat daar is kom tot op jou stoep en eet die broodkrummels wat jy vir hulle gee en daar is ook 3 pragtige hondjies wat kom groet. Honey (1 van die hondjies) is altyd reg om saam jou te stap en die kinders het dit baie geniet om die 2 perde en donkie wortels te voer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie K
Gesin met tieners

Heerlik. Presies reg geleë om 'n klomp goed in die omgewing te gaan doen.

Die huisie was skoon en netjies. Lekker om video te kyk naby 'n vuur in die koue aande. Meadow Lane is naby aan heelwat goed in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandeep R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandeep R
Saam met vriende

The stay was amazing. Lesley was a great host and took care of everything.

I would definitely recommend it to my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Baie aangename mense, uitsonderlike bestemming en ligging. Kan definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kananelo M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kananelo M
Enkelreisiger

Meadow Lane Country Cottages has so much tranquility.

I really enjoyed my stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic! We would definitely come again.

Thanks Lesley for a wonderful stay. We enjoyed the tranquillity and the cosy cottages. We will see you next year!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle C
Saam met vriende

Gerieflik en netjies.

Die plek is klein, maar netjies, behalwe vir die badkamer. Dit lyk regtig erg en mens wil nie eintlik naby die bad kom nie. Die "mould" is baie erg. Die mat in die sitkamer is ook gebrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N
Gesin met klein kinders

Heerlik om te ontsnap van die gejaag.

Alles was soos dit geadverteer is. Ons het snoesig vakansie gehou en heeltemal afgeskakel. Die poue, perde en donkie is pragtig. Ons kinders het lekker gespeel. Almal was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een aand oorgeslaap en sal dit aanbeveel. Vriendelike mense wat vir ons beter akkommodasie gegee het as wat ons bespreek het vir dieselfde prys. Ek het gewens ons kon langer bly.

Pragtige omgewing en die akkommodasie is gerieflik, baie mooi, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was fantasties, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly en die omgewing is rêrig baie mooi en rustig. Die huisies is goed toegerus. Die badkamer kort egter bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize H
Saam met vriende

Baie rustig, ontspanne en vreedsaam .

Baie lekker oornagverblyf op pad Suidkus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn V

A home away from home.

Cottage was very well equipped, clean and comfortable. Bathroom needs some upgrading but otherwise quite acceptable. Surroundings are beautiful, peaceful and very well maintained. Hosts are friendly and helpful. If you're looking for a break from the everyday hustle and bustle of life, this is the place to go. We will definitely visit again if we are in that area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veruschka W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka W
Gesin met klein kinders

Uitstekend en diens uit boonste rakke!

Verwelkoming en gasvryheid was puik. Ligging uitstekend. Sal enige tyd weer daar gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, friendly and pretty.

Lesley was very efficient, helpful and friendly. She accommodated a change of plan and helped manage a family crisis back home. The cottage is well equipped and cosy, especially with a fire burning in the sitting room. The grounds are very pretty and tranquil. The visiting greedy peacocks are a delight.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Knus, vriendelik en mooi.

Lesley was baie doeltreffend, behulpsaam en vriendelik. Ons moes ons planne verander en sy was baie akkommoderend en het gehelp met ons familiekrisis by die huis. Die kothuis is goed toegerus en knus met 'n kaggel in die sitkamer. Die perseel is baie mooi en rustig. Ons het die gretige poue wat kom besoek aflê ook baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joane T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane T
Gesin met klein kinders

Lieflik!

Wat n pragtige plek! So mooi en rustig, mens kan behoorlik ontspan en natuur geniet. Verblyf fantasties, sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K
Gesin met klein kinders

Awesome spot - we'll be back.

Great spot - we'll definitely be back. Beautiful and very relaxed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk En Hettie P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk En Hettie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig fantasties.

Lekker stil en rustig. Baie dankie Lesley weereens vir jou bedagsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met vriende

Baie gerieflik en lekker.

Ons het dit baie geniet by Meadow Lane Country Cottages. Almal is vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is gerieflik en die tuine is baie mooi. Ons sal definitief hul aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mziwamadoda S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mziwamadoda S
Saam met vriende

Excellent value for money.

The hosts are fabulous people and even offered to pick up our race numbers for the Sani Stagger. The venue is super and very easy to reach. I will be staying here again and again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Baie, baie lekker, gerieflik en pragtig!

Ons was 'n groep van 12 vriende waarvan 6 van ons saam op skool was en in 1972 gematrikuleer het. Ons het besluit om deur Lesotho te reis en met Sani Pas op te ry en daarvandaan na Katse Dam en dan weer uit by Fouriesburg. Ons het die eerste aand van ons toer by Meadow Lane geslaap en dit was perfek geleê om die volgende oggend te vertrek na Sani Pas. Dit was baie gerieflik en bekostigbaar en in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laulene B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laulene B
Saam met vriende

Wegbreek uit die stad waar jy heerlik kan rus.

Meadow Lane is netjies, veilig met gasvrye eienaars. Grace cottage is net reg vir 2 volwassenes en 2 kinders, ek sou nie meer mense aanbeveel nie. Die omgewing is pragtig en mens kan rêrig rus daar. Neem wel kennis dat daar geen TV is nie, maar ek het gevind dit is deel van die bekoring. Die verblyf is baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, relaxing setting.

Lovely setting, quiet and relaxing. Owners made an effort to come and introduce themselves, wonderful people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was meer as genoeg spasie om gemaklik te kan bly.

Ons het die tydjie by Meadow Lane regtig baie geniet. Die plekkie is goed toegerus, netjies, bekostigbaar en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met tieners

Ongelooflik mooi, netjies en skoon.

Pragtige plaas, skoon lug, baie spasie en die huis was netjies en skoon. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met vriende

Stil, rustig en naby aan lekker bergfietsroetes.

Ons het hier gebly vir die Sani2C resies en het dit baie geniet. Daar is 'n enkelspoor-bergfietsroete oorkant die pad wat 'n goeie opwarmingsroete is voor die groot dag. Dis stil, skoon en sal verseker daar gaan bly voor die resies in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy with everything and everyone.

We found Meadow Lane neat, clean and friendly and the whole property absolutely stunning and memorable. We felt that we had made new friends and would certainly return, especially to the two bedroom cottage. Both bathrooms need attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Div G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly die 2 nagte!

Lekker stil en rustig met gelukkig geen selfoonsein of selfs TV nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging en tuin.

Aangename ervaring en baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony H
Gesin met tieners

Genotvol!

Baie geniet. Kyk net asb na die rusbanke. Lyk asof dit bevlek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George S
Gesin met klein kinders

Very neat setting with a lot in the area to keep the little ones busy.

We were a family of 10 adults (30 to 80yrs) and 5 little ones (6mnths to 3yrs) and everyone found the accommodation to suit them. The cottages, although fairly old, were comfortable and neat. Service was excellent and the management and staff very friendly and helpful. Close enough to Sani Pass for an excursion. We spent a very pleasant week there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to unwind

Reception very friendly - first impression are of a beautiful park - a comfortable affordable accommodation. I would really like to go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harvey H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harvey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, nice owner

I stayed in the studio, which was a bit on small size even for a studio. Didn't like the fact cars are parked right outside door. Otherwise a very good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trixy P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trixy P
Gesin met tieners

Het die omgewing se aktiwiteite geniet!

Die badkamer was nogal knap en die emalje in die bad is bietjie afgedop. Daar was ook net 4 koppies, borde, messe, vurke en glase wat self gewas moet word voor die volgende ete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene W

So heerlik rustig!

Dit was baie rustig. Groot teleurstelling dat die kaggel nie in `n werkende toestand was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Gesin met klein kinders

Safe, tranquill and warm

It was a wonderful, warm, and cosy place. We felt very safe and that it was good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed only one night but enjoyed it -

A great location. Not being religious we were a little overwhelmed by all the bible quotes attached to the trees. Otherwise, a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pearl G
Enkelreisiger

Nice quiet place. Ideal if you need to time to relax away from the city buzz.

Had a nice quiet weekend at Meadow Lane Country Cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tristan S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tristan S
Gesin met tieners

Nie te sleg nie.

Dit is jammer hulle waarsku jou nie vroegtydig van die water nie ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos hieronder!

Mooi geleë. Lekker verblyf met 'n kaggel en waardevolle inligting rakende Katse Dam en Lesotho.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Gesin met klein kinders

Very lovely place but quite far out

It's is a lovely place and we enjoyed our time here. The only problem was directions, as we were not told it was about 120km after we branch off at R617 off ramp. However, it was a lovely stay after we arrived.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brennan A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brennan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect

Would recommend to anyone. Had a great stay! Relaxing setting and you stay in a perfect little cottage!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelo L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo L
Saam met vriende

Absolutely amazing, right from the booking to our stay there. Highly recommended!!!

There was absolutely nothing I could fault, our stay was comfortable, the service was amazing and the cottage was super clean. I highly recommend this accommodation to anyone looking for somewhere to stay in the Underberg area - wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens Road, Underberg, Suidelike Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YzViYjJjLTI3OWUtNGY5OC1hYWYwLWEyMzNhZWFkNDM2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.748156644872 29.444242569492