LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alan B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Tranquil, clean and spacious with an incredible view! A bit of a drive out of town but well worth it if you want peaceful surroundings and incredible views, which we did want. Can't wait to visit again as soon as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerene V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Wow, definitely a place to visit. Wow, I honestly have nothing bad to say about this place. The hosts were so friendly and I loved staying in this place. I have already recommended this place to friends and family. Also, they will definitely see us again. Thank you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Meadow Mist Farm
Thank you so much for your wonderful review! It was an absolute pleasure having you stay with us, and we’re so happy to hear that you enjoyed your time here. Your kind words and recommendations mean so much to us. We would love to welcome you back again in the future. Thank you for choosing to stay with us, and we look forward to seeing you again!

Marieta W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustig en mooi. Daar kry tot jou siel rus kans. Ons naweek weg by Meadow Mist was net wat ons nodig gehad. Fantastiese plek en eienaars. Selfs die honde kinders het die vryheid baie geniet! Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Meadow Mist Farm
Baie dankie vir julle pragtige resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle naweek by Meadow Mist presies was wat julle nodig gehad het. Dit was ’n groot plesier om julle te ontvang, en ons is veral bly dat die hele gesin, insluitend die vierpotige kinders, die vryheid en ruimte so geniet het! Baie dankie dat julle Meadow Mist gekies het en vir julle mooi woorde. Ons hoop om julle almal weer in die toekoms te verwelkom vir nog ’n onvergeetlike naweek!

Pierre F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Peaceful, beautiful and quiet. We had a wonderful time at Meadow Mist; it was quiet, beautiful and relaxing. We had everything we needed (especially the view and fireplace) and came back feeling refreshed. Carel were great hosts and assisted us whenever we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Meadow Mist Farm
Thank you so much for your kind words, Pierre! We're delighted to hear that you enjoyed your stay at Meadow Mist and that the peaceful surroundings, view, and fireplace added to your experience. It was a pleasure hosting you, and we're glad Carel could assist whenever needed. We hope to welcome you back again sometime for another relaxing getaway!

Munnik V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wat 'n wonderlike ervaring. Puik geriewe en uitstekende diens. Net die plek as jy wil ontspan en weer die wonderlike natuur beleef. Ons sal beslis weer Meadow Mist besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Meadow Mist Farm
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is so bly julle het dit geniet by Meadow Mist. Ons sien baie uit daarna om julle weer te verwelkom!

Celeste P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Stilte, rus en vrede vir jou siel in 'n lieflike, knus huisie. Meadow Mist is elke sent werd. Die huis is lieflik en die kombuis het alles wat mens mag nodig kry. Die beddens slaap heerlik en daai stoep is die heel beste! Om daar in die wintersonnetjie te sit en koffie drink terwyl mens na die uitsig staar, is onvergeetlik. Die braaikamer is ook baie gerieflik. Die gasheer en sy vrou is baie vriendelik en gaaf. Dullstroom is ook gerieflik naby, as mens wil rondsnuffel in die winkeltjies of iets vergeet het. Ons brakkie het ook die wegbreek geniet, veral die middagstappies dam toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Meadow Mist Farm
Hallo Celeste, Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Dit maak ons harte warm om te hoor dat julle jul tyd by Meadow Mist so geniet het. Ons is so bly dat die huis, kombuis en beddens aan julle verwagtinge voldoen het, en ja, daardie stoep is vir seker ’n gunsteling! Daar is min dinge wat die wintersonnetjie en ’n koppie koffie met daardie uitsig klop. Ons is ook bly dat julle die braaikamer gerieflik gevind het en dat julle brakkie saam kon kom en die damstappies geniet het, dis vir ons belangrik dat elke lid van die gesin, mens én hond, welkom voel. Dankie dat julle gekies het om by Meadow Mist te bly. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier!

Gerad T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great place to stay, best place to recharge your soul. Fantastic and exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Meadow Mist Farm
Thank you for your kind words! We're so glad you had a refreshing stay. Hope to welcome you back soon!

Rita L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustig - met 'n ongelooflike uitsig. Ons wou net gaan rus en "recharge" - en dis presies wat ons hier gekry het. Pragtige uitsig! Alles wat mens nodig het, was in ons huisie. Carel het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Meadow Mist Farm
Baie dankie, Rita! Dit maak ons dag om te hoor dat julle kon rus en herlaai by Meadow Mist. Ons waardeer jou mooi woorde en is bly dat julle die uitsig en gerief van die huisie geniet het. Julle is enig tyd weer welkom!

Estelle H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Looking to recharge your batteries, Meadow Mist is the place to book. What a tranquil stay at Meadow Mist. Amazing view and the house had everything we needed. Our doggies could go with, which made it even more special. Be prepared, as there is no TV, but WiFi is provided. Carel and Megan were amazing hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Meadow Mist Farm
Thank you so much for your wonderful review! We’re delighted to hear that you enjoyed the tranquillity, beautiful views, and that the house had everything you needed for a comfortable stay. We’re especially happy that your doggies could join you and enjoy the space with you! It was a pleasure hosting you, and we truly appreciate your kind words about us as hosts. We hope to welcome you back to Meadow Mist again soon for another peaceful getaway!

Zelda B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ongelooflike uitsig, silwerskoon eenheid en beste diens. Uitstekende ligging naby die dorp, die huis self was silwerskoon en baie netjies met 'n ongelooflike mooi uitsig. Die eienaars het verskriklik baie moeite gedoen en gaan beslis die ekstra 10 myl vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Meadow Mist Farm
Baie dankie, Zelda, vir jou pragtige terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat jy die ligging, netheid, en uitsig geniet het. Dit maak ons dag om te hoor dat ons ekstra moeite raakgesien word; dit is vir ons belangrik om ons gaste ’n spesiale ervaring te gee. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R3 200
20 % AF
R3 200 R2 560
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 200
20 % AF
R3 200 R2 560
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 200
20 % AF
R3 200 R2 560
per nag, vir 4 mense
Bespreek

R540, Meadow Mist, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe97e25ffe4b095f636924ad14bbd30939d9e68504d3716070ff2e1c31157bc04d391bf5d829c5ec10b4e1cc5f0b8084598fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 560 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 R540 Meadow Mist 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.479683469952 30.035224783976
Soek in 'n groter streek