Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meander In

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John and Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Meander In
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Freude B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freude B
Gesin met klein kinders

Gaste word soos familie.

Netjiese verblyf geleë klipgooi van die snelweg af. Sue en haar man het ons baie vriendelik ontvang en werklik seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig, tot 'n kampkot vir baba. Kragopwekker, heerlike ontbyt en groot verskeidenheid koffie/tee was groot bonus. Sal definitief weer van hul gastehuis gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dilia W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en wonderlike mense.

Home away from home. Alles was perfek van begin tot einde. Die kamers is skoon en netjies en het alles wat 'n mens kan verlang. Die ontbyt was heerlik. Sue en John is die beste en het ons baie welkom laat voel. Wonderlike mense. Sal Meander In enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meander In is a lovely B&B.

Our bedroom and bathroom were spacious and very comfortable, our hosts were friendly and helpful, and the breakfast was first class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil en netjiese verblyf.

Gasvryheid op sy beste! Dierbare mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike mense, gasvry en doen verskriklik moeite.

Dit was die hoogtepunt van ons reis. Baie gasvrye mense en hulle laat mens tuis voel van eerste oomblik af. Kamers is gerieflik en netjies. Sal beslis weer daar kuier en aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas Honiball P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas Honiball P

Skoon en netjies, wonderlike diens.

Dit was regtig lekker om by Meander In te kon oornag. Akkommodasie is skoon en netjies, ontbyt is wonderlik. Die eienaars is gasvry en sal uit hulle pad uitgaan om mens te help as jy 'n versoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meander In se terugvoer

Dear Thomas,
Happy new year to you and your family. I am sure you had a wonderful break at Nkwazi and I can't believe that January is almost half way through.
Thank you so much for your comments on LekkeSlaap. So many people go by ratings and therefore we really appreciate you taking the time to do this for us. It really assists with new guests looking for places to stay over.
All the very best for a happy and prosperous 2017.
Warm regards,
John and Sue

Meander In
Cynthia R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Some down time away from the maddening growd.

My husband and I really need some time to catch our breathe, and we found out about the Meander Inn and from the picture and info on the place. I must add, Sue was such a gem on the phone, I immediately felt like she was my long lost friend. The rooms, their lounge and all the facilities were clean, private and most comfortable. Their property is lovely, well laundered etc. We so enjoyed chatting and having fellowship with Joh, Sue and Granny that we felt like being with family. We would really go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geekie-weg 76, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA189d2c96e3ae338187beb1178a03081b7d6bf48519233f8773c4a2b38de39cda9ba1b06af45bbb531af13cad7abd41496939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 76 Geekie Road Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.516698073709 30.245470961971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem