Queenstown Akkommodasie by Mechells Accommodation | LekkeSlaap
+25

Mechells Accommodation

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 47, Bodorp, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mechells Accommodation bied selfsorg-eenhede in Queenstown in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf in 'n rustige area naby aan al die aksie.

Die akkommodasie by Mechells bestaan uit 4 eenhede. Die gesinskamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 enkelbeddens en ’n stapelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet wat gedeel word. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en ander geriewe.

Die ander 2 eenhede het 2 driekwartbeddens en ’n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenhede het ook 'n kombuisie met geriewe soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster en daar is ook 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi.

Gaste is meer as welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe op die perseel en daar is ook veilige parkering agter 'n afstandbeheer hek.

Verskeie winkels en restaurante is net 'n kort entjie se ry van ons af. Daar is ook verskeie aktiwiteite binne en buite is in die omgewing beskikbaar, soos: visvang, museums, Queens Kasino en Vermaaksentrum en die natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Mechells Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Milnerstraat 47, Bodorp, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mechells Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Queenstown Oos-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 47, Bodorp, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMTQ5MzQwLTI1ZjctNDI4NC05Y2I5LTRjNzBlMGE3NDc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 47 Milner Street Top Town 5320 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.893954807564 26.8889230489
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za