Medindi Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Medindi Manor is 'n reuse, afgesonderde Eduardiaanse huis met verandas op die eerste verdieping, 'n tuin en 'n swembad agter hoë heinings en bosse. Hierdie statige Victoriaanse huis dateer uit die 1890's en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Gaste wat hier tuisgaan word omring deur die rustigheid en prag van die Kaap.

Ons 15 luukse-, superieure- en standaardkamer is goed toegerus, ruim, uniek en weelderig versier met uitgesoekte meubels en kuns. Geriewe sluit die volgende in: kamerdiens, ontbyt in die kamer, koffie- en teemaakgeriewe, yskassies, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis Internet, haardroërs, elektroniese kluise, en wekkers.

Geriewe op die perseel: swembad, sonnige grasperk, tropiese tuin, toeriste-inligting, 'n faks- en fotostaatmasjien, pendeldiens en vervoer teen ekstra koste, 'n pendeldiens na die lughawe, en was- en strykdiens.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die V&A Waterfront, Tafelberg Nasionale Park, Tafelberg se kabelweg, Robbeneiland, World of Birds, die Kaapse middestad, Die Kasteel de Goede Hoop, Kampsbaai, Bantrybaai, Milnerton en Blouberg se strande in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Medindi Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 290 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za