Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerendal Cottage Affordable Luxury

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerendal-weg 9, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Meerendal Cottage Affordable Luxury is 'n luukse selfsorgkothuis met sy eie ingang op 'n woonperseel in Edgemead. Die kothuis is opgeknap om gerieflike gehalteverblyf te bied. 'n Sonkragstel is geïnstalleer in die geval van beurtkrag.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n aparte eetarea.

Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, asook oorgenoeg kasruimte en 'n sitarea met 'n slim-TV, Netflix en die volle DStv-pakket. Onbeperkte WiFi is beskikbaar en gaste kan in die alkoof-venster voor die pragtige uitsig opkrul of in die eksklusiewe, sonverhitte swembadjie in die privaat tuin ontspan.

Die ruim badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n dubbelwasbak.

Die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste moet asb. dit versoek met bespreking. Die kamer het sy eie studeerarea of leeshoekie met 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n hoekbad.

Waaiers of paneelverhitters help om die temperatuur te beheer. Die verblyf word ook deur veiligheidshortjies en laserstrale beveilig.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Gaste kan ook die sprankelende swembad gebruik en in die privaat tuin met sy buitelug-houtvuurwarmbad kuier. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n enkele afstandbeheerhek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Meerendal Cottage Affordable Luxury sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Meerendal Cottage Affordable Luxury
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Meerendal-weg 9, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerendal Cottage Affordable Luxury het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerendal-weg 9, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd788cd272d347b96de1aea65e8b20f78d928d6f9929617ea002d9e4ef3142541e096aed30cc12bdb7a194bf8fa64b94eb92f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 9 Meerendal Road Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.872469257137 18.538267720238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem