Meerhuis Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Meerhuis Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Langebaan. Die ouwêreldse strandmeer-dorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die verskeie besienswaardighede in die area kan verken.

Die knus kothuis het 2 slaapkamers, bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n lieflike see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die aparte badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Daar is 'n buitebraai en die perseel bied direkte toegang na die strand.

Die area bied verskeie doendinge en sluit voëlkyk, visvang, perdry, kajakvaart, voetslaan, gholf, waterski en branderplankry.

Slaapplek

'n Bespreking by Meerhuis Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meerhuis Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false