Meerkat Compound

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Meerkat Compound bied gerieflike, huislike selfsorgverblyf in Kakamas in die Noord-Kaap. The Meerkat Compound kan maklik bereik word met die N14, wat dit ideaal maak vir diegene wat reis na Namibië of wat die Kalahari wil verken.

Ons het 8 volledig toegeruste selfsorgkothuise, elkeen met 'n privaat badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv (kykNET ingesluit) en gratis WiFi. Die kothuise word daagliks skoongemaak.

'n Swembad, veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens is beskikbaar. Die eiendom word omhein deur 'n elektriese heining en toegang en daar is 'n afstandbeheerde hek waardeur toegang verkry word tot die perseel. Dit is ook stapafstand van Kakamas se dorpskern af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meerkat Compound gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false