Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meeuvlug

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 12 van Langefonteynplaas 453, Coastal-weg, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Meeuvlug bied selfsorgverblyf met 'n asemrowende 180-grade see-uitsig.

Hierdie kothuis is in Gouritsmond, Wes-Kaap, geleë en en bied ontspanning en 'n outentieke seefront-vakansie wat ideaal vir 'n gesinswegbreek is.

Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea vir ekstra slaapplek. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Gratis WiFi is in die kothuis beskikbaar.

Daar is 'n buitebraai-area, ekstra sitplek en 'n tafel met 'n skilderagtige see-uitsig. Veilige parkering is in 'n enkelmotorhuis en op die gras beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Meeuvlug sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Meeuvlug
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Craig Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Erfdeel 12 van Langefonteynplaas 453, Coastal-weg, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meeuvlug het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 12 van Langefonteynplaas 453, Coastal-weg, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ad4d137fd80eae10f1dd3e390f08477e8c93432ca620b7f6a8039f094b86c9c8c5086a2709134466e9496e822f0ba21205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Portion 12 of 453 farm Langefonteyn Coastal road 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.382887875817 21.775311263824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem