Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meijer's Rust

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meijer's Rust bied verskeie verblyfopsies op 'n plaas in die hartjie van Meiringspoort, buite De Rust. Meijer's Rust is 3 km noord van De Rust langs die N12 Tuinroete, 27 minutes se ry oos van Oudtshoorn, 76 km vanaf Prins Albert en 84 km vanaf die nasionale lughawe in George.

Gaste kan kamp en hoog teen die Swartberge tussen die fynbos en watervalle stap. Andersins is daar 'n unieke, geskiedkundige klipkothuis wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek, en 4 uitstekende selfsorg-chalets waar gaste die Karoo kan geniet.

Meijer's Rust is troeteldiervriendelik en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring. Daar is 'n lieflike plaasdam wat as 'n swembad gebruik kan word en wat gewoonlik ná die reën vol is.

Daar is verskeie doendinge op die plaas as gaste wil besig bly. Die sterrehemel is 'n astronoom se droom. Daar is ook verskeie voëlspesies om voor te soek en staproetes wat jou op 'n avontuur sal neem. Boonop is dit 'n werkende plaas waar kinders kan leer van die natuur. Die plaas is ook 'n gerieflike basis vanwaar ander besienswaardighede in die area verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 206 resensies vir Meijer's Rust
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vivienne And Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 206

Jaar gelys 8

Ligging

  • Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meijer's Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUWN1CO60gOWpXckKS0c4EI0XwKFcFbMTVmQUgdZ3XyQ9CeQGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 206 5 1 5 Meijer's Rust Farm Off the N12 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.463160435894 22.555854219574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem