Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meijer's Rust

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Chalet
Selfsorg.
Luukse Chalet 2
Selfsorg.
Luukse Chalet 3
Selfsorg.
Luukse Chalet 4
Selfsorg.
Melkskuur
Selfsorg.
Klipkothuis
Selfsorg.
Kampterrein 1
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kampterrein 2
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kampterrein 3
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Gaste moet hul eie drinkwater, hout en kruideniersware saambring.
- Troeteldiere wat gesosialiseer is en goeie maniere het is welkom, maar hou asb. in gedagte dat daar inwonende troeteldiere en plaasdiere op die perseel is.
- Die rustieke plaasdam is slegs beskikbaar wanneer dit vol is, ná dit gereën het.
- Die Klipkothuis kan slegs deur voertuie met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUWN1CO60gOWpXckKS0c4EI0XwKFcFbMTVmQUgdZ3XyQ9CeQGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 Meijer's Rust Farm Off the N12 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.463160435894 22.555854219574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem