Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkboom Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Melkboom Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gerda L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit was 'n heerlike drie dae! Die beddegoed was heerlik en my seuns was mal oor die rugbypale en die lekker groot swembad. Belinda was altyd beskikbaar en baie behulpsaam. Baie dankie, Belinda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chantal B
Gesin met tieners

For the amount that you pay you would think that you would get top service.

Yes, it's self-catering, we as a family travel a lot as we have horses and attend shows so we have been around and everywhere we go it's self-catering, but we receive the basics like refreshments as well toilet paper etc. I had to ask for this. At other places, we receive all of above. Flat sheets were removed and not replaced until I had to tell the owner how unhappy I was, as if we don't use the flat sheets. I feel we have been judged.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario R
Gesin met klein kinders

Buite lewe, goeie ligging.

Baie meer as wat ek verwag het. Sal aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaaswegbreek, baie gerieflike verblyf en vriendelike diens!

Ons was baie dankbaar om op kort kennis te bespreek, en so aangenaam verras met die mooi ruim tuin en verblyf. Akkommodasie is goed ingerig met 'n lekker groot braai, ons gaan beslis weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Very nice and clean, peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant with wonderful hosts.

Traffic noise can be a disturbance but it improves during night time. In general though the accommodation is value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die beste plek waar ons nog ooit gebly het. Ons wou nie huis toe nie.

Die mooiste plekkie ooit. Ons het so tuis gevoel. Belinda was ongelooflik met ons. Beslis 'n plek wat elke jaar wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys D
Gesin met tieners

Gerieflik en ruim.

Daar was irriterende voëls wat bo-op die plafon van die woonvertrek nesgemaak het wat letterlik die hele tyd geraas het, selfs nadat dit al goed donker was en ons wou gaan slaap het. Daar is ook nie 'n deur tussen die woonvertrek en slaapkamer nie so ons kon nie die geraas van die voëls demp nie. Die pad se geraas weens die nabygeleë N2 was hanteerbaar en na laaste lig grootliks afgeneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en sal dit aanbeveel.

Ons was op pad van die Kaap af en dit was die ideale verblyf want ons wou nie laat op die pad wees nie. Ons kon braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea Carl D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea Carl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en veilige rondawel teenaan die N2 ingerig vir oornagselfsorg.

Ons het goeie telefoniese kontak gehad met die gasvrou en kon enige kleinighede maklik uitsorteer. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anetta V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye, vriendelike mense. Voorreg om hier tuis te gaan.

Reeds lank voor ons aankoms het ons gasvrou kontak gemaak. Ons is vriendelik, gasvry ontvang. Netjiese skoon plekkie. Vrolike geselserige plattelandse ontvangs. Baie baie dankie daarvoor! Laat mens net nog soveel meer tuis voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkboom Guest Farm se terugvoer

Baie, baie dankie tannie Antetta. Dis 'n riem onder my hart dat julle lekker gebly het.
Ek hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Liefde
Belinda

Melkboom Guest Farm
Marina K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommendable.

Very friendly host, clean and good value for money. Well equipped with ample hiking opportunities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton E
Gesin met tieners

Rustige, stil plaas akkommodasie.

Sal dit aanbeveel aan almal. Belinda is 'n ware gasvrou. Daar is alles wat jy nodig het. Mooi, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkboom Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Anton, ek waardeer jou resensie. Ek probeer my bes om die akkommodasie so gerieflik en skoon as moontlik te maak.
Groete

Melkboom Guest Farm
Stephan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Direk langs die hoofpad met baie verkeer en sy steurende geraas.

Ons was in die donker 'self-catering' rondawel sonder 'n opwasplek of vadoeke en net een stoel. Heerlike groot dubbelbed, goeie koffie, tee en melk en 'n bottel water in die yskassie. Kraanwater is bruin. Plekkei erg donker en beknop met badkamerdeur wat net halfpad toemaak. Vinnige verkeer maak inbreuk op jou rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen G
Gesin met klein kinders

Lekker rustig stil en ons was baie mooi ontvang.

Dit is 'n lekker rustige plekkie om te bespreek, maar net die tv kanale kan verbeter, so ook WiFi wat geadverteer word, maar nie beskikbaar was nie. Maar verder is daar geen probleme, plekkie was aangenaam mooi en alles was op plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Dit is n baie lekker rustige en veilige omgewing om die siel rus te gee.

Ons het regtig lekker gekuier. Baie vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lozanne V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lozanne V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Alles is so perfek, die verblyf, die stilte, uitsig, die heerlike aandete! Belinda is die beste gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Skollie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skollie S

Asemrowend - dis nou borrelende vriendelike plaas.

Pragtige plaasarea met 'n borrelende spontane vriendelike gasvrou en man. Huis mooi ingerig en dankie vir vinnige planne om vir Ouma en Oupa 'n dubbelbed te gee - stapelbed sou nie lekker gewerk het en boonop in dieselfde kamer nie. Dit was tops. Sal weer kom draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang, lekker en gemaklik oorgeslaap op pad Kaap toe.

Ons is baie vriendelik ontvang en kon sommer tuis voel. Die plekkie is al wat mens nodig het as jy op pad oorslaap. Baie lekker en gemaklik daar gebly. Die plekkie is sommer lekker op die pad, wat dit baie gemaklik maak. Mens raak sommer lus om meer van die plaaslewe in te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie O - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf, rustigheid vir die siel en baie goeie waarde vir geld.

Ons het 'n fantastiese verblyf gehad op Melkboom Gasteplaas. Om so oor die lande uit te kyk en die skapies hier naby op die lande te sien, het sommer my siel rustig gemaak. Alles was so netjies en almal was net te bereid om te help waar nodig. Die kothuis is lekker ruim en is ingerig met alles wat jy moontlik kan nodig kry gedurende jou verblyf. Al was dit so na aan die N2, was die voertuie op die hoofweg glad nie 'n probleem nie. Ek kan nie wag om sommer gou weer te kom kuier nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

Baie netjies!

Het baie lekker gebly. Plek was netjies en skoon, goed toegerus. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerigte netjiese verblyf - uitstekende waarde vir jou geld.

Belinda, baie dankie vir jou vriendelikheid - ons het heerlik in die rondawel gebly en sal weer kom as die Canola blom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah V

Always a pleasant stay

Always a pleasant stay in a friendly atmosphere..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

We needed a pet friendly, overnight stop, en route to Cape Town, and booked the rondawel at Melkboom.

We were very well received by Belinda on our arrival, and found the unit to be very neat and clean, and it met out needs. A little 'bar' fridge would be a welcome addition. We arrived late, and left early, and I wish that we had at least had time to take a walk, and enjoy the fresh air and surrounds, on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Great

See the stars below.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riko W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riko W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename oornag!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina V

Fijne overnachtingsplek.

Leuk appartement met alles erop en eraan. Het ronde huisje is schattig, lekker bed. Vriendelijke mensen, lekker ontbijt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K
Gesin met klein kinders

Baie gasvry ontvang! 'n Pragtige plekkie! Heerlike ontbyt. Plaasgeluide soet op die oor.

Dis 'n lieflike, netjiese en skoon plekkie. Die ontvangs was baie, baie gasvry. Dis heerlik so in die natuur op die plaas, en as jy wakker word hoor jy die plaasgeluide. Baie gasvry mense. En 'n heerlike ontbyt. Dankie Belinda, ons sal verseker weer by jou kom oorslaap en ek sal beslis mense aanbeveel om ook so te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkboom-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZmU1ZTZmLTdjYzctNDc2ZS04MzQwLTE3OGQ2MGI2MWIxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Melkboom Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112582222222 21.090068333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem