Melkbos 16th Avenue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melkbos 16th Avenue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Melkbosstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die gedruis van die stad.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers met storte en is ten volle gemeubileer. Drie van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n dubbelstapelbed vir 2 kinders. Die leefarea is oopplan en die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste om eetgerei, breekware en ander toebehore te stoor.

Die sitarea het gerieflike en netjiese rusbanke en het stapeldeure wat na die tuin lei. Gaste kan ontspan op die stoepmeubels en in die swembad afkoel, of gebruik maak van die braaigeriewe. Daar is ook 'n klimraam met swaaie vir kinders.

Parkeerplek vir 2 voertuie is buite op die perseel beskikbaar. Melkbos 16th Avenue is net 5 minute se stap van die strand af. Ons is net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede aan die Weskus af.

Slaapplek

'n Bespreking by Melkbos 16th Avenue sluit in:

1 x Dubbelbed
2 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Kluis

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbos 16th Avenue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false