Melkbos Beach Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melkbos Beach Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in die kusdorpie Melkbosstrand, en dit is sommer stapafstand van die strand.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is beskikbaar, en die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof en mikrogolfoond, en die leefarea het 'n sitarea en eetarea met 'n eetkamertafel met 4 stoele. Die leefarea lei na 'n balkon.

Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Katte word nie toegelaat nie.

Gaste kan uitsigte oor Tafelberg, Melkbosstrand en Tafelbaai kan geniet. Melkbosstrand bied verskeie Blouvlagstrande waar gaste heerlik kan gaan stap, branderplankry, snorkel, of vlieërvlieg. Die dorp is die ideale basis vanwaar jy beide Kaapstad en die Weskus, asook Durbanville se wynlande kan verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Melkbos Beach Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbos Beach Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false