LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Melkbos Beach Cottage | LekkeSlaap
+32

Melkbos Beach Cottage

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Melkbos Beach Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annelize H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Home away from home.

The description and photographs on the website do not do justice to this lovely, large flat. Definite value for money! Only wish we had booked for longer, a mistake I will not repeat! The flat has two large bedrooms (with comfy beds), a bathroom with a shower and a bath, a large open-plan dining room, living room area, and a balcony. The kitchen is fully equipped and my dogs were also welcome. Martin made us feel very welcome and spared no effort to make this flat a home away from home. We will definitely be going back!

Ronald L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Gesin met klein kinders

Wegbreeknaweek.

Uitsig vanaf die hoek van die sitkamer was uitstekend. Martin was ongelooflik tegemoetkomend nadat ons 'n mediese insident gekry het op Saterdag.

Johan N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Besigheidsreis

Fantasties.

Martin en Heather is n uitstekende gasheerpaar. Hulle diens is puik en onverbeterlik.

Melkbos Beach Cottage's terugvoer

Dankie Johan! Dit was maklik om sulke wonderlike gaste te huisves. Ons het dit baie geniet en waardeer ook die tuigemaakte lekkernye. Sien uit daarna om jou en Lucille binnekort weer te sien.

Melkbos Beach Cottage
Tanya J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

So tuis soos by jou eie huis. Elke gerief wat jy sou nodig kry vir 'n kort of lang wegbreek is beskikbaar in hierdie huis met 2 slaapkamers met sy pragtige uitsig op Tafelberg en die strand. O ja, het ek genoem van die strand wat letterlik net 500 m van jou af is?!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing escape.

This is a home away from home. Every convenience you need for a short or long breakaway is contained in this 2 bedroom home with a lovely view of Table Mountain and the beach. Oh yes, did I mention that the beach is literally no further than 500 meters away!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Melkbos Beach Cottage's terugvoer

Thank you, Tanya, for your kind review.

Melkbos Beach Cottage

Melkbos Beach Cottage
Ingeborg V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingeborg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie vas skoon, vriedelik en behulpsaam, alles wat jy nodig het.

Dit was 'n wondelike plek. Alles wat ek nodig gehad het was daar. Dit was ruim en die eienaar was goeie gasheer.

Ida H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida H
Gesin met tieners

Uitstekend en gasvry!

Die wooneenheid is baie ruim en uitstekend toegerus. Martin, die eienaar wat ook die perseel deel, was baie vriendelik en behulpsaam. Een wenk is moontlik om 'n motorafdak of skadunet te installeer vir jou voertuig. Ons is heeltyd bewus gemaak deur klein "reminders" oor die waterkrisis in Kaapstad. Dit word baie waardeer, want 'n mens kan soms vergeet daarvan as jy met vakansie is. Die tydjie by Melkbos Beach Cottage was voorwaar uit die boonste rakke!

Melkbos Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie Ida, ons waardeer die terugvoer!

Melkbos Beach Cottage
Mona P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mona P
Gesin met klein kinders

Voorsien in gaste se behoeftes en die kombuis is goed toegerus.

Vriendelike eienaars. Ons het heerlik gebly en dit is baie oulik vir gesinne - daar is selfs bordspeletjies en kinderboekies. Dit is loopafstand see toe. Baie oulik vir klein troeteldiere. Sal definitief weer gaan.

Melkbos Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie! Reis asb. veilig en ons hoop alles gaan goed in KZN!

Melkbos Beach Cottage
Vanaf R1 450
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunkerstraat 4A, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMTI1OGVmLWRlYzAtNGNhYS05OWFlLTg0OGRjZDNjNzkxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450  per nag (vir 5 persone) 7 5 1 5 4a Dunker Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.694502485317 18.442545101852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!