Melkbos Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melkbos Beach House is 'n mooi vakansiehuis in Melkbosstrand en is ideaal vir paartjies, families, groepe of vriende wat na 'n ontspannende kuswegbreek opsoek is. Dié onpretensieuse kusdorp is bekend vir sy witstrande, seekosrestaurante, natuurstaproetes, duine en uitstekende berguitsigte.

Die huis is smaakvol versier en het slaapplek vir 6 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer is apart en word deur die ander kamers gedeel.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv. Buite die eenheid is daar braaigeriewe en buitemeubels.

Besoekers aan Melkbosstrand kan doendinge soos swem, branderplankry, vlieër-branderry, bootvaarte en 'n piekniek met die sonsondergang geniet. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit restaurante, natuurreservate, fietsryroetes en die Durbanville wynlande in.

Slaapplek

'n Bespreking by Melkbos Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbos Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false