Melkbos on D’Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melkbosstrand kyk uit oor Tafelberg en Robbeneiland, en is een van die gewildste strande aan die Weskus.

Dié gastehuis is nuut opgeknap en bied verskillende kamers wat toegerus is met alles wat nodig is. Ons vriendelike span is altyd daar om te help om jou gesinsvakansie of sakereis so persoonlik as moontlik te maak.

Melkbos on D’Beach is 'n puik plekkie vir besoekers wat die strand wil geniet en Kaapstad, die wynplase en die natuurreservate wil verken. 'n Pendeldiens na al die vernaamste besienswaardighede is beskikbaar op versoek vir gaste wat net lekker wil ontspan.

Dit is 'n unieke kusdorpie met 'n pragtige strand, net 35 km van Kaapstad af. Hier kan jy ure lank langs die strand stap, branderplankry, verstom staan voor die sonsondergange, en jouself verlustig in die vermaak en al die lekker kos by die restaurante en kroeë - alles is stapafstand van mekaar af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbos On D’Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false