Melkbosstrand Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melkbosstrand Bed and Breakfast is op die Atlantiese Kus, 35 km noord van Kaapstad, geleë. Die kamers is modern versier en het elkeen 'n TV, lugversorging, 'n yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Daar is 'n haardroër en gratis toiletware in die die badkamers.

Ontbyt is ingesluit by die verblyftarief.

Hoewel ons eenhede nie uitsigte oor die see bied nie, is ons net 5 minute se stap van die strand en plaaslike restaurante af. Die Atlantic Beach Gholflandgoed is net 1 km ver, en ons is naby die Blaauwberg Bewaringsgebied met uitsigte oor Robbeneiland. Daar is 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge, soos visvang, seilplankry, roei, en duik. 'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Kaapstad Internasionale Lughawe is 42 km van Melkbosstrand af. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbosstrand Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false