Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkhout Guest Farm River Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 640 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Melkhout Guest Farm River Cottage is op 'n werkende suiwelplaas langs die prentjiemooi Breederivier in Bonnievale. Dit is 'n lieflike toevlugsoord vir 'n klein gesin of 2 paartjies. Die bekoorlike kothuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat weg wil kom van die gedruis van die stad.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het 'n toegeboude braai-area met buitesitplek, ingeboude braaigeriewe en dubbeloopvoudeure wat na 'n balkon lei. Dit is die ideale plek vir 'n oggendkoffie aangesien dit 'n mooi uitsig oor die rivier en op die berge het.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis het 'n mooi berguitsig en aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, riviervlotvaart en visvang in. Die kothuis is perfek vir 'n klein gesin, 2 paartjies of 'n klein groepie vriende.

Slaapplek

’n Bespreking by Melkhout Guest Farm River Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Melkhout Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a06f16dff048c4fc6c952c6c08979e161f7e1fb24b72fc06db7e4a908a8843253c9ca40edff4a95e35714e8c42df08b972b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag, vir 4 mense Melkhout Guest Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.998834596449 20.231304446015
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem