Melrose Corner Comfort
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 201A Melrose Village, Melrose Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Melrose Corner Comfort bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Muizenberg, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix en gratis WiFi.
Die balkon het sitplek waar gaste maaltye kan geniet. Gaste het toegang tot die kompleks se swembad en daar is 'n branderplank as gaste die golwe wil aandurf.
Veilige ondergrondse parkeerplek en 'n sekuriteitswag wat 24/7 aan diens is, is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 201A Melrose Village, Melrose Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
201A Melrose Village, Melrose Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang