Melrose Executive Suites
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgewood-laan 15, Birdhaven, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R790R672 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Melrose Executive Suite bied moderne, luukse selfsorg-woonstelle wat ideaal is vir langtermynverblyf. Die woonstelle is in Melrose oorkant 'n park en 'n voëlbewarea. Dis 'n gerieflike basis vir 'n sakereisiger wat daagliks moet pendel en 'n gereelde skoonmaakdiens verlang.
Die 2 suites het privaat ingange en bied slaapplek aan 2 gaste elk. Elke woonstel het luukse Egiptiese linne, donskussings, noeke en tydskrifte. Die kombuisies is goed toegerus en sluit 'n mikrogolfoond, 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n Nespresso-masjien in. Gratis, onbeperkte WiFi en DStv asook Netflix word voorsien.
Melrose Executive Suites bied veilige parkeerplek en 'n wasgoediens op versoek. Die suites is net 3 minute se stap vanaf 'n Planet Fitness-gimnasium.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Edgewood-laan 15, Birdhaven, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Melrose Executive Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Birdhaven Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgewood-laan 15, Birdhaven, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Geen kinders onder 18