Graaff-Reinet Akkommodasie by Melrose Guest Farm | LekkeSlaap
+14

Melrose Guest Farm

10 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R75 Suid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Melrose Guest Farm is in die hartjie van die Karoo. Die instansie is vanaf die R75 op 'n plaas, 13 km suid vanaf Graaff-Reinet. Die rustige plattelandse bestemming het 'n juweel van 'n gerestoureerde plaashuis met Oregonvloere, hoë plafonne en gemaklike beddens.

Melrose Guest Farm beskik oor 2 kamers in 'n gastehuis en 1 losstaande eenheid met slaapplek vir 13 gaste in totaal. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbeddens. Die losstaande eenheid het 4 enkelbeddens. Elke eenheid het 2 slaapkamers met hul eie badkamer.

Daar is verskeie geriewe op die perseel, soos plaas- en natuurstaproetes, voëlkyk en sterrekyk. Nabye besienswaardighede sluit museums en galerye in Graaff-Reinet in.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Melrose Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • R75 Suid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Melrose Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R75 Suid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMzFmNzZhLTMxMDMtNDBhOS1iNDM3LWY4MDZlZGVlZmM1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 R75 South Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.364291666667 24.592433333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za