LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Melrose Place Guest Lodge | LekkeSlaap
+32

Melrose Place Guest Lodge

6 resensies
Gastehuis
Klasieke Dubbelkamer
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die slaapkamers front na die tuin en het elkeen 'n ingang en 'n stoep. Die koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het 'n lessenaar, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Lughawependeldiens is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar. Aandete en middagete kan op versoek teen 'n addisionele koste voorsien word. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premium Enkel/Dubbelkamer
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot slaapkamers het elkeen hul eie ingang en stoep. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n groot lessenaar, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n kluis en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Lughawependeldiens is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar. Aandete en middagete kan op versoek teen 'n addisionele koste voorsien word. Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northstraat 12A, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd964b02d56a3adacd1a4d7f122be69f6e911f8950110e8c6d1508f94d50e123ae15fe75910f76b84c2dd95aca7b92332ad82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 12A North Street Melrose 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.136233731736 28.050144910812
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!