LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Melsetter's Guest Rooms | LekkeSlaap
+67

@ Melsetter's Guest Rooms

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hospitaal, CTU en die N1-hoofweg.

Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers en 2 gesinskamers met slaapplek vir altesaam 19 gaste. Elke kamers het lugversorging en en suite-badkamers met storte. Kamer 1 het ook 'n bad. Handdoeke en toiletware word voorsien. 'n Ekstra kamp-, kleuter- of bababedjie kan beskikbaar gestel word aan ekstra gaste. Elke kamer het 'n platskerm-TV met OpenView en Showmax, 'n yskas, mikrogolf, ketel, warmplate, teeskinkbord, broodrooster, haardroër, strykyster, eetgerei en breekware.

Braaigeriewe word voorsien. Bring slegs jou eie hout. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig per kamer is ook beskikbaar.

Rook word buite toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 114 resensies vir @ Melsetter's Guest Rooms
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ Melsetter's Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.103759 26.150992
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!