LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Melted Butter Lodge | LekkeSlaap
+23

Melted Butter Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Japie Ludick-straat 18, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Melted Butter Lodge is in die buurt, Pentagon Park, in Bloemfontein-Noord. Dié lodge bied 'n ontspannende, kalm atmosfeer en 'n pragtige tuin. Gaste kan 'n moderne Afrika-gevoel hier geniet ─ of hulle vir besigheid of plesier reis.

Verblyf is beskikbaar in Standaardkamers, Executive-kamers en Deluxe-kamers, elk met sy eie en suite-geriewe wat 'n bad, 'n stort of albei insluit. Ander geriewe in die kamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Die lodge het ook 'n fiksheidsentrum, 'n restaurant en 'n swembad. Daar is 'n wasgoeddiens teen ekstra koste beskikbaar en gratis parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Japie Ludick-straat 18, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Japie Ludick-straat 18, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA783deb3b282664a16d1d6864d08c3c9ca23610ab7f97433cf5d5bc3ba32105f9a20ff00172b1c50a1b32187d5c3aa5308ce2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970  per nag, vir 2 mense 18 Japie Ludick Street Pentagon Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.078518 26.226923
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!