Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melton Wold Guest Farm

Gastehuis
Kampterrein
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die terrein het op die oomblik 10 karavaanplekke en is naby die hooflodge. Welige Kikoejoe-gras bedek die staanplekke. As jy lief vir die buitelug is, sal 'n besoek aan Melton Wold Guest Farm die moeite werd wees. Dis 'n ware oasis in die Karoo! Kampeerders het ook toegang tot die hooflodge se ontspanningsgeriewe. Die terrein self het sy eie ablusiegeriewe en 220 volt elektrisiteitstoevoer.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Prys sluit in

Kampplek vir 2 gaste. Maksimum 6 gaste per kampplek. R50 per persoon vir die derde, vierde, vyfde en sesde gas.

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sakpas-enkelkamer
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers bied elk slaapplek aan 1 gas en het 'n driekwartbed, 'n wasbak en 'n kaggel. Die gas in die kamer gebruik die gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkel
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers bied elk slaapplek aan 1 gas en het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sakpas-2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens, 'n wasbak en 'n kaggel. Die gaste in die kamer gebruik die gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sakpasdubbelkamer
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n wasbak en 'n kaggel. Die gaste in die kamer gebruik die gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamers
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 driekwartbeddens met 'n badkamer. Daar is ook 'n radio in die kamer. Twee van die kamers het kaggels. Koffie en tee word in die oggende bedien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het dubbelbeddens met 'n badkamer. Vyf van die kamers het kaggels. Daar is ook 'n radio in elke kamer. Koffie en tee word in die oggende bedien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamers
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het dubbelbeddens met 'n stapelbed (vir kinders van 10 jaar en jonger) of 2 driekwartbeddens en 'n badkamer. Daar is ook 'n radio in elke kamer. 'n Kaggel is in 5 van hierdie kamers beskikbaar. Koffie en tee word in die oggende bedien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melton Wold Plaas, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61bba84b279df3fd33b35d5f68905ff16dbbc75a2dc968b08b77d9bd3dfdab1e0f315c12731bc951a0700aaea8cc243e9dab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Melton Wold Farm Meltonwald 7071 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.457308714219 22.752951085568
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem