Melville B&B and Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Melville Gastehuis is die eerste gastehuis wat gestig is in Lichtenburg, 'n hele paar jaar gelede. Vandag bied die eienaars aan gaste 'n goed toegeruste instansie op hierdie historiese perseel. Dit is reg langs die middestad en naby talle restaurante. Ons nuutgeboude kamers smelt wonderlik saam met die antieke bekoorlikheid van die ou huis en karakter. Dit komplementeer beide die oud en die nuwe.

Al 10 kamers het en suite-badkamers en privaat ingange vanaf die pragtige tuine en patio's. Ons stil omgewing en lieflike tuine laat gaste dadelik tuis voel. Geriewe in die kamers sluit die volgende in: DStv, WiFi, yskaste, mikrogolfoonde, tee- en koffiemaakgeriewe, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Natuurliefhebbers sal dit geniet om die nabye natuurreservaat te besoek, die perdry-geleenthede in die omgewing te benut of selfs om bloot met die rustige wandelroetes die plek te verken. Gaste kan die middae spandeer deur die kunsmuseum te besoek of te kuier by een van die plaaslike koffiewinkels of kroeë net 'n entjie weg van Melville Gastehuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melville B&B And Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]