LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Melville Gap Guest House | LekkeSlaap
+77

Melville Gap Guest House

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 33, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R947 R852 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Melville Gap Guest House is op die rand van Melville geleë en bied 'n bietjie van albei wêrelde: 'n stil straat, maar is ook naby al die besienswaardighede wat Melville bied.

Die gastehuis het 4 slaapkamers in die hoofhuis, asook 2 slaapkamers in 'n aparte gebou vir diegene wat 'n bietjie meer privaatheid verkies, want dit het elk 'n privaat ingang.

Die oopplan-sitkamer en -eetarea bied maklik plek vir 'n klein privaat of korporatiewe funksie vir 20-25 gaste. Saans is dit die ideale plek vir 'n gesellige aand van TV kyk of boeklees.

Dit is naby die UJ- en Wits-universiteite wat dit 'n gewilde plek vir akademici en hul gesinne maak. Die gastehuis is net buite Beyers Naude geleë en is ook naby die groot snelweë.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Melville Gap Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 1ste Laan 33, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Gaste dink Melville Gap Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R947
Vanaf R852
per nag (vir 2 persone)
was R947
Vanaf R852
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 33, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA868481c0c1074b78300ba39b620a649fb539dd71f1325eaff38fea83c272bd699092794e17c1a730dbb2f786eb960055d7af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R947, nou Vanaf R852  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 33 1st Avenue Melville 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.178355557511 28.001920728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!