LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Memory Lane | LekkeSlaap
+16

Memory Lane

25 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Memory Lane is 'n bekoorlike gastehuis in die prentjiemooi, lowerryke Bolanddorp, die Paarl.

Dié Victoriaanse huis het slaapplek vir 6 mense in twee dubbelkamers en een 2-enkelbedkamer. Elke dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2-enkelbedkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, ingeboude kaste, en koffie- en teemaakgeriewe.

Memory Lane bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing: bergfietsry, swem, hengel, wynproe, voetslaan, gholf en rotsklim.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Memory Lane
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Pleinstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Memory Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhNWFkOTcwLWZhYjUtNDc1ZC04NDQ2LTNhYTc2ZGYzYjRhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 15 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.72650646115 18.960651953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!