Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memory Lane

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Poplar-rylaan 36, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Memory Lane is in Clubview, Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, groep vriende of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede en 6,1 km vanaf 'n Gautrein-stasie.

Die woonstel het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het die kamer 'n 32"-slim-TV met YouTube, Netflix en Prime Video, 'n instapstort en kluis. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kas, 32"-slim-TV met YouTube, Netflix en Prime Video, 'n lessenaar en 'n kluis.

Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi word voorsien. Daar is ook 'n lessenaar om op te werk.

Die dek is gedeeltelik onderdak en het gemaklike stoepmeubels en 'n uitsig oor Centurion.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en gasbraaigeriewe op die grondverdieping wat gaste kan geniet.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Memory Lane sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Poplar-rylaan 36, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Poplar-rylaan 36, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e820109cb3c1d5f0be45de377876dfda74d04533caac8cee2024d2812e8068c99679cc2514e04a128d2fcd77685540c8bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 36 Poplar Drive Valhalla 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.820841736046 28.159562997553