+21

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Anel B
1 nag
5.0
Des 2025

Gemaklik, stil en rustig. Stil en rustige plaasverblyf. Oulike honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

‘n Regte plaasgevoel en kuiertjie. Die verblyf was uitstekend, skoon, en die gasheer en gasvrou is wonderlike persone. Die verblyf was baie skoon. Ek sal langer bly volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Al was dit 1 nag, was dit beslis lekker. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs paar. Netjies. Rustig. Groot waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leander V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Ruim verblyf met vriendelike gasheer. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toerie V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Beautiful farm, great accommodation. Great place to stay. It is a bit of a drive from the N1 turn-off, about 6 km. The farm and surrounds are beautiful, and the hosts are friendly. Our big rondavel had everything we needed (plus more like a pool table). Beds are very comfortable, with crisp linen. They also had yogurt, cereals, coffee, etc. available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Irene T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Good value for money for a one night stopover. It was a one night stopover for us. It suited our needs perfectly. I would just recommend that the lighting be improved as certain parts of the accommodation were not well lit. The beds were warm and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Alles was skoon en netjies. Lekker vuur gemaak in die kaggel. Baie lekker gebly. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolas L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Kan beslis aanbeveel. Heerlike ruim gebou, met pooltafel, doodstil en honde en gemmerkat vir geselskap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Heerlik - baie netjies. Oulik. Heerlik. Baie netjies. Oulik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Praalhoek, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzOTc3MzQzLTFmYTYtNDRiNy05OThmLWJhMTcxZTc1NThjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 202 5 1 5 Praalhoek Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.049226780197 25.849336087704
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang