- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Mendelssohn Pad, , Johannesburg, 2195, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Mendelssohn Manor bied rustigheid en gerief in kamers wat perfek gemeubeleer is. Die kamers staan in 'n pragtige tuin en die personeel is trots op die puk diens en die kos wat hier te vinde is.
Mendelssohn Manor is geleë in Parks, Johannesburg, en bied maklike toegang tot al die hoofweë, winkelsentrums en hospitale. Die omgewing is veilig,kalm en vol blomme, bome en groen grasperke. Die volgende geriewe is minder as 5 minute se ry van ons af: Roosevelt Park Bowling Club, Gholfbane, winkelsentrums (Cresta en Rosebank), Johannesburg se ooghospitale, Milpark Hospitaal, die botaniese tuin en Alberts-plaas.
Hier by ons sal dit nie vir jou voel asof jy in Johannesburg is nie - jy geniet privaatheid en ons tuisgemaakte geregte, wat deur ons sjef voorberei word, sal jou so tuis laat voel soos by jou eie huis.
Die internet is gratis en onbeperk.
Die 4 dubbelkamers en die drie 2-enkelbedkamers is elkeen toegerus met lugversorging, satelliet-TV en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Buffet-ontbyt word elke oggend bedien en ander etes is beskikbaar op versoek.
Verder bied die gastehuis rus, vrede, 'n swembad, jacuzzi en 'n sauna.
Vervoer vir sakelui, 'n pendeldiens na die lughawe, en toere is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Russies
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 45 Mendelssohn Pad, , Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Mendelssohn Manor het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rooseveltpark Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Mendelssohn Pad, , Johannesburg, 2195, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom