LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlyn Apartments | LekkeSlaap
+49

Menlyn Apartments

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 7 Sep 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gert Potgieter 505, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel sowat 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino geleë. Dis ook 1 km vanaf die gewilde Menlyn-winkelsentrum en verskeie ander besighede en winkelsentrums. Daar is 'n Virgin Active Gimnasium, verskeie restaurante en modieuse winkels binne stapafstand van die eiendom.

Akkommodasie word in 2 gaste-suites met slaapplek vir 2 volwassenes elk gebied. Elkeen is uniek versier en gemeubileer. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Die kamer bied toegang tot die swembadarea waar jy lekker kan afkoel of net sit en ontspan terwyl jy na die mooi tuin kyk. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Menlyn Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Gert Potgieter 505, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gert Potgieter 505, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8sZpMOQf7GVXSIGlc1STFPM74Z6BThUjzihpLEeIhHLxydrhlo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 505 Gert Potgieter Menlyn 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.791368 28.29055
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!