Menlyn Maine Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Menlyn Maine Garden Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in Garsfontein geleë is, net 800 m vanaf die nuwe Sun Arena, Menlyn Maine Central Square en die Times Square Casino.

Daar is slaapplek vir 5 gaste en die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en gefiltreerde water. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is plek vir 'n opvoubed vir nog een gas in die kothuis teen ekstra koste.

Die kothuis het 2 patio's en 'n tuin met braaigeriewe. Daar is 'n motorafdak met parkeerplek vir 2 voertuie.

Dié kothuis is naby verskeie besighede in Menlyn, Faerie Glen, Lynnwood Glen en Waterkloof Glen, asook net 2 minute vanaf die Faerie Glen Hospitaal. Dié area is lekker rustig met toegang tot al die hoofweë.

Slaapplek

'n Bespreking by Menlyn Maine Garden Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Menlyn Maine Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za