Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menlyn Maine Residence

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 12

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Menlyn Maine Residence
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hannelle L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik, met ekstra moeite om jou te verwelkom.

Pragtige, netjiese en skoon kamer met alles wat jy benodig. Soveel moeite is gedoen aan ekstra detail. Lekker versnaperinge wat heerlik was na 'n laat nagvlug. Kamer was stil en mens voel veilig. Gerieflik geleë naby restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met alles wat ons nodig gehad het.

Die blyplek was alles wat ons nodig gehad het. Dit was netjies, skoon en mooi en met genoeg hangers in die kas. Die ligging was wonderlik en was stapafstand van heerlike eetplekke af. Dit was ook lekker stil in en rondom ons blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, baie netjies, veilig.

Ons het baie lekker gebly. Net met aankoms gesukkel met parkering, iemand anders het op ons plek parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Menlyn Maine Residence se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie.

Menlyn Maine Residence
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3f7bf979475fe3f1cd9b9d3b7f41eff748593e40201854630f7683353f6b24005765db78f9675d62d4c7f7904ab271ffb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 202 Amarand Avenue Menlyn Maine Residence 201 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.785882 28.282737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem