Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mentors Annex - B&B

B&B
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n diere-tema, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort. Toegerus met 'n yskassie, spieëltafel, sitarea met TV, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamer - enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n diere-tema, 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort. Toegerus met 'n yskassie, spieëltafel, sitarea met TV, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamer- dubbelbed
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n diere-tema, 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met stort. Toegerus met 'n yskassie, spieëltafel, sitarea met TV, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 320
per eenheid
Beskrywing

Hierdie ruim selfsorg-eenhede beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir gesinne. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n leefarea. Braaigeriewe is ook op die stoep beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selsorg-eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 540
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide badkamers het 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuisie en 'n leefarea. Daar is braaigeriewe op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Floral Eenhede
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg eenhede beskik oor twee slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Daar is twee badkamers met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n onderdakbraai. Die kothuise het 'n pragtige uitsig van die plaas en 'n blomtema.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
House Louise
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 10 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis het puik meubels en 'n Franse tema. Dit is volledig toegerus en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede, derde en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Daar is 'n oopplan-leefarea wat lei na 'n stoep wat 'n uitsig oor die plaas bied. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 10 persone
8 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van die N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ca6ab13178312fc9b1b1adbf37525f849060277b1f36feef83d34d53ff96a96166e7f848d2e87b78291552a6f7e107f3c8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Corner of N2 and St Francis Drive Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.016968096566 24.890873878309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem