Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merino Guest Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Merino Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nthabiseng M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M
Saam met vriende

Peaceful.

It's a lovely place, but way too far from main road, would recommend for people with bakkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goeie uitsig.

Die eenheid is modern en baie skoon. Sou graag nog 'n dag wou bly, net om bietjie die plaas en die uitsig nog meer te waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Willem M
Gesin met tieners

Baie teleurgesteld.

Daar is geen privaatheid nie, jy kan ongelukkig die mense in kamer langs jou hoor praat. Daar is gemeenskaplike braai, so as al die gaste wil braai, wat dan? Braaiplek is baie naby aan kamers, so as iemand anders braai kan jy nie help om als te sien en te hoor nie. Daar was 'n groepbespreking wat partytjie wou hou saam met ons en ongelukkig kon eienaars nie privaatheid of stilte waarborg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room has excellent attention to detail, neat, clean and comfy.

Good value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die kamer het uitstekende aandag aan detail, netjies, skoon en gemaklik.

Goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oornag by Merina Guest Farm. Baie lekker gebly op die plaas.

Al wat gepla het is die lig op die stoepie wat heel nag aan was en deur die kamerdeur geskyn het. Het die kamer nogal baie lig gemaak. Sal verkies om self die lig te kon afsit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi P
Saam met vriende

Comfortable & quiet, if your neighbors do not have their TV's on loudly

The accommodation was lovely and very comfortable. Located not too far from Clarens on a quiet, beautiful spot. However, and this comment is really for future guests, if both your neighbors decide to watch their TVs very loudly, that peace and quiet is shattered to the point of insanity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette D

Die verblyf was puik. Die besorgheid en behulpsaamheid. Ek kan hulle nie genoeg bedank nie.

Was baie besorg oor grondpad van die dame en haar man. Het my gereeld gebel om te sê hoe die grondpad was. Dit het gereën. Hierdie mense was so goed vir my en my dogter en baie hulpvaardig. Dankie vir 'n heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike wegbreek weg van die stad se gewoel.

Baie rustige, netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R712, Merino Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtHo47PBXtVxI1DcIVBWvMprOImD6EyQ559lT2x1C26AHIXLqwP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R712 Merino Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -28.352519211966 28.363699490554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem