Victoria-Wes Akkommodasie by Merino Junction | LekkeSlaap
+16

Merino Junction

117 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die voormalige "Victoria-Wes Hotel" is in September 2016 gerestoureer en heropen as Merino Junction in Desember 2016. Dit is 'n pragtige plattelandse hotel wat weer lewe gee aan eertydse Karoo-gasvryheid.

Daar is gesinskamers en dubbelkamers. Elke gesinskamer het 'n dubbel- en stapelbed, en elke dubbelkamer het 'n dubbelbed, Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het ook 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Die kamers word daagliks skoongemaak. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Merino Junction bied 'n a la carte-restaurant, koffiekroeg en 'n gelisensieerde kroeg. Moderne konferensiegeriewe is ook beskikbaar. Verskeie winkeltjies, met plaaslike handewerk, asook dekor, geskenke en wolprodukte, is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 117 resensies vir Merino Junction
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kerkstraat 63, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Merino Junction het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTE1NTkxLThjN2EtNDAyMi04NzIwLTQ1Mzc0YjdhMWFkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 117 5 1 5 63 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -31.403771355406 23.110030209201
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za