Merlot 171 B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Merlot 171 gastehuis is op die pragtige Onverwacht-wynplaas in Wellington geleë; omring deur asemrowende uitsigte en bergreekse. Die Wellingtonvallei vorm deel van die Kaapse Wynlande wat binne bereik van alle hoofwynroetes is en slegs 90 minute se ry van die V&A Waterfront en 60 minute van die Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Ons nooi jou om weg te sluip na ons verblyf met snoesige, warm en gemaklike beddens, waar jy kan wakker word in 'n kamer met 'n unieke styl en asemrowende uitsigte oor die omringende wynlande en berge.

* Vier stylvolle kamers met private ingange
* Bedlinne en handdoeke voorsien
* DStv
* Veilige parkeerplek
* Kontinentale ontbyt (voor die tyd gemaak, joghurt, muesli, quiche, sap)
* Koffie en tee beskikbaar

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Merlot 171 B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false