LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Merops Wedding & Conference Centre | LekkeSlaap
+10

Merops Wedding & Conference Centre

B&B
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiegerpoort Plaas, Langs die M6q, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Merops Wedding & Conference Centre is na die byvreter vernoem en bied gerieflike, gemeubileerde verblyf wat oor Donkerhoek uitkyk.

Gaste kan tussen 6 eenhede kies wat slaapplek aan 2 tot 4 mense bied, 3 chalets en 3 kamers. Die eenhede is gerieflik gemeubileer en elkeen het ’n privaat badkamer met ’n bad of stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Merops bied geriewe vir troues, konferensies en funksies soos verjaardagpartytjies, sakevergadering en meer. Trouseremonies kan in die lieflike kapel gehou word, die klein saal, of die buite-area, en die groot saal bied slaapplek aan 120 gaste. Daar is ook ’n swembad, kroeg en veilige parkeerplek.

Merops Wedding & Conference Centre is sowat ’n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Wonderrboom Lughawe en Lanseria Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tiegerpoort Plaas, Langs die M6q, Tierpoort, 0056, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiegerpoort Plaas, Langs die M6q, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC7WF2oPTxE7hOZxicKbtq9gImzcwl7ZwmgEEvyqnv2psLKQuW6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) Farm Tiegerpoort Off the M6 0056 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.891516725668 28.4320416427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!