Kampsbaai Akkommodasie by Merridew | LekkeSlaap
+37

Merridew

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampsbaai-rylaan 84, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 400 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Merridew is 'n selfsorghuis in die luukse area Kampsbaai in Kaapstad. Die perseel is 1 km vanaf Kampsbaai se strand en die verskeie restaurante, nagklubs en winkels en is sowat 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié dubbelverdiepingvilla het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die hoof-, vyfde en sesde slaapkamer is op die grondverdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, asook 'n deur wat toegang bied tot die patio en swembadarea. Die vyfde en sesde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamer is op die boonste verdieping en het elkeen 2 enkelbeddens en toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die toegeruste kombuis het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n opwasarea met 2 skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 mense.

Die leefarea bied toegang tot 'n ruim onthaalarea met patio-meubels en braaigeriewe en kyk uit oor die onderste verdieping waar die swembad ook is.

Die huis het ook WiFi, 'n waterfilteersisteem vanaf 'n boorgat, 'n alarmstelsel met gewapende reaksie en parkeerplek vir 4 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Merridew sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kampsbaai-rylaan 84, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampsbaai-rylaan 84, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuiUBMpRlVpfELAiT4Awk6u1qtOX4zjj5Q75Wgsrhgvo3jdFecK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 400  per nag (plek vir 12) 84 Camps Bay Drive Bakoven 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.960241 18.378167
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za